Feniks (first edition) - Deon Meyer

Feniks (first edition) - Deon Meyer

  • R 500
    Unit price per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Only 1 left!

Condition: Queillerie 1996 first edition. Very good paperback. Only slight fading on front top corner near the spine. Otherwise in excellent form for a 1996 paperback. Binding & pages are sturdy & well maintained. 

"Op 34 jaar is Kaptein Mat Joubert oorgewig en hy rook en drink te veel. So sê Bart de Wit, Moord en Roof se nuwe politiek korrekte bevelvoerder, pas terug uit exile. Mat is moeg gelewe. Lara is twee jaar dood. Soms wil hy die donker bek van die Z88 teen sy lippe druk. Daar is nog een kans vir die ou Joubert om weer uit die as van die verlede op te staan. Maar maklik gaan dit nie wees nie - nie tussen al die vals leidrade en De Wit se onmoontlike eise nie. Mat moet 'n sjarmante rower vastrek wat die een bank na die ander teister, elke keer in 'n ander mondering. En in tandem daarmee: die bloedspoor van 'n laksman wat prooi vir prooi afmaai. Sonder patroon, en met 'n monsteragtige vuurwapen. Soos weerlig wat ver of naby tref. En dalk te naby? Mat is ook maar mens. Nogtas: hy moet die Mauser-moordenaar ker voor hy wie weet waar volgene toeslaan." - Van die boek se agterwereld -


We Also Recommend