Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe van Andre P. Brink & Ingrid Jonker

Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe van Andre P. Brink & Ingrid Jonker

  • R 950
    Unit price per 
Shipping calculated at checkout.


Condition: Umuzi 2015 first edition. Near mint hardback with near mint dust jacket. 449 pages. Very slight shelf wear at bottom of spine, front end paper is glued down to cover, otherwise appears in excellent condition.

"Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. Hy was agt-en-twintig; sy ’n jaar ouer. Só begin ’n briewewisseling tussen twee skrywers wat duur tot sy laaste brief aan haar in April 1965. Jonker verdrink haarself by Drie ankerbaai drie maande daarna. ’n Halfeeu later kom hulle liefdesbriewe vir die eerste keer aan die lig en ontvou daar in meer as tweehonderd skrywes een van Suid-Afrika se aangrypendste liefdesverhoudings." ~ Goodreads.



We Also Recommend